Net buite vuil Vanderbijl
Waar die Tsotsi’s om die hoekie skull
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil
Dis Saterdagaand en die volmaan staan
Maar so boer het ek nooit gesien
Daar’s ‘n blesbok ram wat sy hare kam
En om sy broek hang ‘n mamba slang
Hy sê sy naam is Corné
Maar ek moet nou ry
Hy wil gaan bou op Springbokvlei
Hy stuur my na Johan wat die slange vang
En die eland by sy stert op hang
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die Tsotsi’s om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil
Seeking Couple, Female
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Male | |
Age | 35 | |
Location | South Africa, Gauteng, Pretoria | |
🌈 Sexuality | Straight |